Skip to main content

Ons is tans by die volgende uitreik projekte betrokke:

YWAM

Gideons

Kinderversorging

Gemeenteversorging

 

Ons het ook ‘n Lief en Leed bediening onder leiding van….

Hulle is betrokke by Moreglans Tehuis asook by die insamel van kos, klere en komberse vir behoeftige mense in die gemeente en gemeenskap.

 

As jy wil betrokke raak by enige van ons uitreik projekte kontak gerus vir AJ of … vir Lief en Leed of kom gee asb jou naam op by die iTafel Sondae by die kerk.