Skip to main content

Wil jy ‘n Lidmaat word?

Join die Familie!

Ahavah Familiekerk verwelkom alle nuwe families om saam met ons te kom wandel.

Indien jy meer wil uitvind kom kuier Sondae 09:00 saam met ons by Laerskool Muldersdrif, kontak ons by die Kerkkantoor of volg ons op Sosiale media.

 

Want waar twee of drie in my Naam vergader, daar is Ek in hul midde.

Matteus 18:20Wees Deel

Ahavah is meer as 'n kerk... Dis 'n lewenstyl.

AJ WohlfahrtAhavah is...

'n Gemeenskap van liefde, aanvaarding, geloof en diensbaarheid

Louise WohlfahrtKerk is...

n Geloofsfamilie wat saam glo, hoop, liefhet en mekaar ondersteun.

Charmaine Cloete

Ahavah is nie net die Hebreeuse woord vir liefde nie, dis ons manier van bedien en leef.

Marius van Jaarsveld