Om mense te NOOI om deel te word van ons Familiekerk. Om mense wie deel word van die Familiekerk te kan AKKOMMODEER in hul verskeie bedienings. Om mense UIT TE STUUR in die Koninkryk om ʼn aktiewe dissipelmaker te wees.

Om ʼn relevante post-moderne bediening te ontwikkel waar families as ʼn geheel toegerus word na liggaam, siel en gees. By hierdie bediening sal mense mekaar lei tot geestelike volwassenheid en aktiewe dissipelmakers in die Koninkryk van God hier op aarde

Wandel in Liefde:

Liefde is nie net ʼn deel van die vrug van die Gees nie, maar die “kern” van God se hele WESE!  Wanneer ons in verhouding met God staan, sal liefde, Sy “kern” uit ons voortkom.  Ons sal ʼn konstante “wandel” hê met Hom en dit na ander uitstraal. (1 Joh 4:7-21)

AHAVAH KALENDER

Komende Gebeure

01
Ended Events
11
Oktober'19
  • Oktober 11, 2019 at 00:00:00
AHAVAH PREKE

Vorige Preke

  1. Egte Weerstand - Stryd teen die Bose - 29 September 2019 Marius van Jaarsveld 40:37
  2. Egte Weerstand - Mission Possible - 13 Oktober 2019 Marius van Jaarsveld 38:07
  3. Egte Weerstand - Bonatuurlike Magte - 20 Oktober 2019 Marius van Jaarsveld 44:39
  4. Egte Weerstand - Bonatuurlike Magte 3 - Bose -17 November 2019 Marius van Jaarsveld 39:53

Embed

Copy and paste this code to your site to embed.

  1. Egte Dissipels - Volg en lei - 18 Augustus 2019 Marius van Jaarsveld 44:10
  2. Egte Dissipels - Vrygewigheid - 25 Augustus 2019 Marius van Jaarsveld 50:48
  3. Egte Dissipels - Vas and Gebed - 1 September 2019 Marius van Jaarsveld 39:36
  4. Egte Dissipels - Monumente - 8 September 2019 Marius van Jaarsveld 44:11
  5. What fragrance do you leave behind - 15 September 2019 John Cloete 45:14

Embed

Copy and paste this code to your site to embed.

Copyright 2019 © Ahavah. All rights reserved. Website Design by C Square Studio