Skip to main content

Ahavah Kids is ‘n kinderbediening wat gedryf word deur ons passie om die hart van elke kind te raak. Ons glo dat elke kind uniek is en dat hulle ‘n spesiale plek in God se hart het. Ons doen dit omdat ons glo dat die liefde en die boodskap van Jesus hulle lewens kan verander, selfs op ‘n jong ouderdom. Dit is ons passie om hulle nie net die liefde van God te leer nie, maar ook om ‘n ruimte te skep waar hulle kan groei, ontdek en weet dat hulle kosbaar is in Sy oë. Dit is ons hartklop—om elke kind te help om sy of haar volle potensiaal in Christus te ontdek….

Die Personeel

Bedieningsleier

2 Jariges tot 4 Jariges

Bianca Botes

Helena van Zijl

Kyla Steyn

Lizette Wallace

Graad RR tot Graad 1

Ria Schoeman

Lindsey Coetzee

Graad 2 tot Graad 3

Linda Moller

Moniqe Putter

Zané Fourie

Graad 4 tot Graad 5

Carina Wallace

Simoné van Wyngaardt

Zenobia de Koker

Graad 6 tot Graad 7

Audrey Du Plessis

Mariaan Roberts

Sonja Eloff