Ons wil graag van jou hoor. Moet asseblief nie skroom om ons te kontak nie.
Vir enige navrae kontak gerus die kantoor by admin@ahavah.org.za.
Ons dienste is elke Sondag 9:00 by Laerskool Muldersdrif.
Jy is ook welkom om by ‘n omgeegroep aan te sluit. Die inligting is onder “Skakel in” of jy kan Sondag met die gawe mense by die iTafel kom praat.
Jy kan ook enige ander inligting oor Ahavah by die iTafel kry.